PUBLISHER LINKS
e-Woord "Daaglikse Woord Bediening"
My publishing home page
View my blog
Subscribe to my newsletter      
Accolades Popular Publisher!  
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: e-Woord 10/30/11, 9:22 PM
Page views:
Author: Eben Enslin for e-Woord

Josua 1:5

 

Soos Ek by Moses was, so sal ek by jou wees. Ek sal jou nie in die steek laat nie, jou nie verlaat nie.

 

·         Kom ons gesels vandag oor geloof.

·         Moses was suksesvol, nie op grond van sy natuurlike gawes nie, maar omdat God by hom was.

·         God het Josua ook gedurig aangemoedig om vol vertroue te wees.

·         Glo jy soos Josua in God?

·         As jy dit doen sal Hy jou krag gee om voort te beur.

·         Onthou, as kind van God is Hy elke oomblik by jou en in elke situasie!

 

Gebed: Ons Vader in die hemel, dankie dat u altyd by my is. Ek weet dat u my nooit in die steek sal laat nie.  Amen

 

Geniet jou Maandag

 

Liefde in Koning Jesus

Eben & Mariette Enslin

www.ewoord.co.za

ebenenslin@gmail.com

 

Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9

 

REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2011 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.