| PUBLISHER LINKS |
![]() |
|
|||||||||||||||
| ARTICLE TITLE: e-Woord | 10/28/11, 6:50 AM |
| Page views: |
| Author: Eben Enslin for e-Woord |
|
Psalm 139:16 U het my al gesien toe ek nog ongebore was, al my lewensdae was in U boek opgeskrywe nog voordat ek gebore is. · Dit is nie deur noodlot, toeval of selfs sameloop van omstandighede dat jy vandag op hierdie spesifieke oomblik asemhaal nie! · Jy leef nou omdat God jou wou maak. · Hy het jou gemaak het omdat Hy jou lief het, jy is sy spesiale skepsel. · Jy gee jou Pa vreugde! · Jy sal eers waarlik jou lewensdoel ontdek wanneer God die verwysingspunt in jou lewe word. Gebed: Ons hemelse Vader, dankie vir U wonderlike plan met my lewe! Dankie dat u my met ‘n doel gemaak het. Help my om te aanvaar dat u in u wysheid vir my die beste ouers, voorkoms, gawes en opvoeding gekies het. Amen Geniet jou Vrydag Liefde in Koning Jesus Eben & Mariette Enslin Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9 |
| REGISTERED USER COMMENTS |
| No comments posted for this article. |