| PUBLISHER LINKS |
![]() |
|
|||||||||||||||
| ARTICLE TITLE: e-Woord | 10/23/11, 9:45 AM |
| Page views: |
| Author: Eben Enslin for e-Woord |
|
Mattheus 6:33
Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word. · Kom ons gesles vanmôre oor lewens- prioriteite. · Ons almal is op soek na iets in die lewe. · Mense spandeer jare om hulle lewens-doel te vind. · Soms loop ons lang paaie om by die moeilike lewens antwoorde uit te kom. · Jesus gee vir jou en my ‘n kort pad! · Soek eerstens God se koninkryk in jou lewe - Sy wil vir jou lewe. · As jy dit ten volle vind sal God byvoeg al die ander dinge wat jy nodig het. Gebed: Ons hemelse Vader, help my om u wil vir my lewe te soek. Ek wil binne u wil vir my lewe bly. Amen Geniet jou Maandag Liefde in Koning Jesus Eben & Mariette Enslin Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9 |
| REGISTERED USER COMMENTS |
| No comments posted for this article. |