PUBLISHER LINKS
e-Woord "Daaglikse Woord Bediening"
My publishing home page
Subscribe to my newsletter      
Accolades Popular Publisher!  
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: e-Woord 10/16/11, 10:56 AM
Page views:
Author: Eben Enslin for e-Woord

Filippense 2:13

 

Want dit is God wat julle gewillig en bekwaam maak om sy wil uit te voer.

 

·         Kom ons gesels vandag oor God se impak in jou lewe.

·         Verwag God gehoorsaamheid aan Hom sonder om ons te help?

·         Nee, God laat jou nie aan jouself oor in jou pogings om so te leef soos Hy dit wil hê nie.

·         Deur sy Gees (wat in jou woon) maak God jou gewillig om jou lewe in te rig soos Hy dit wil hê.

·         En deur dieselfde Gees stel Hy jou in staat om dit ook reg te kry!

 

Gebed: Ons Vader in die hemel, dankie vir u Heilige Gees wat in my woon. Leer my u weë o Heer. Amen

 

Geniet jou Vrydag

 

Liefde in Koning Jesus

Eben & Mariette Enslin

www.ewoord.co.za

ebenenslin@gmail.com

 

Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9

 

REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2011 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.