| PUBLISHER LINKS |
![]() |
|
|||||||||||||
| ARTICLE TITLE: e-Woord | 08/14/11, 11:56 AM |
| Page views: |
| Author: Eben Enslin for e-Woord |
|
Jonatan het baie geheg geraak aan Dawid en hom liefgekry soos homself. · Kom ons gesels vandag oor die vriendskap-faktor. · Vriendskap kom in baie gedaantes, maar die feit bly staan dat ons almal vriende nodig het. · Dit is belankrik om mense in ons lewens te hê wat kan verstaan watter lesse ons geleer het, en ons doelwitte en begeertes verstaan. · Dit is die mense wat ons werklik in alle omstandighede ondersteun! · Vandag is ‘n goeie dag om ons vriende te eer. · Dank God vir jou vriende! Gebed: Ons Vader in die hemel, dankie vir my vriende wat my ondersteun en my help om my drome waar te maak. Amen Geniet jou Maandag Liefde in Koning Jesus Eben & Mariette Enslin Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9 |
| REGISTERED USER COMMENTS |
| No comments posted for this article. |