PUBLISHER LINKS
e-Woord "Daaglikse Woord Bediening"
My publishing home page
Subscribe to my newsletter      
Accolades Popular Publisher!  
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: e-Woord 06/12/11, 10:29 PM
Page views:
Author: Eben Enslin for e-Woord

1 Petrus 4: 1-2

Omdat Christus dan liggaamlik gely het, moet julle julle ook met die gedagte wapen dat wie liggaamlik gely het, met die sonde afgereken het; vir die res van sy aardse bestaan word sy lewe nie meer beheers deur menslike begeertes nie, maar die wil van God.

 

·         Ons almal het begeertes van die vlees, maar ook begeertes van die Heilige Gees.

·         Al het jy vleeslike gedagtes wat sondig is, weet dat die Gees van Christus in jou is.

·         Waar begin die oorlog teen sonde?

·         In jou gedagtes.

·         Wapen dus jou gedagtes en leer om te onderskei tussen vleeslike en geestelike begeertes.

·         Begeertes van jou vlees bring nie vrede nie, maar begeertes van God bring vreugdevolle belonings en vrede.

 

Gebed: Ons Vader in die hemel, help my om met self beheersing op te tree. Ek kies vandag die begeertes van die Heilige Gees wat in my woon. Amen

 

Geniet jou Maandag

 

Liefde in Koning Jesus

Eben & Mariette Enslin

www.ewoord.co.za

ebenenslin@gmail.com

 

Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9

 

REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2011 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.