PUBLISHER LINKS
e-Woord "Daaglikse Woord Bediening"
My publishing home page
Subscribe to my newsletter      
Accolades Popular Publisher!  
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: e-Woord 06/09/11, 9:18 PM
Page views:
Author: Eben Enslin for e-Woord

1 Johannes 1: 5-6 

 

Dit is nou die boodskap wat ons by Hom gehoor het en aan julle verkondig: God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. As ons beweer dat ons aan Hom deel het, en ons lewe in die duisternis, lieg ons en handel ons nie volgens die waarheid nie.

 

·         Dit gebeur so dikwels dat die dinge wat ons probeer wegsteek deur dit diep binne in ons te begrawe, alles in ons donker maak.

·         Onthou, daar is geen donkerte in God nie, en dis die waarheid.

·         Wanneer ons Hom dus toelaat om volle toegang tot ons hart en verstand te kry, sal Hy die donkerte vir ons uit dryf.

·         Laat God dus toe elke gedeelte van jou menswees te verlig!

·         So sal jy innerlike vrede ontvang.

 

Gebed: Ons Vader in die hemel, ek maak vandag my hart oop en laat U toe om elke deel van my menswees met U lewegewende Gees te vul.  Amen

 

Geniet jou Vrydag

 

Liefde in Koning Jesus

Eben & Mariette Enslin

www.ewoord.co.za

ebenenslin@gmail.com

 

Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9

 

REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2011 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.