| PUBLISHER LINKS |
![]() |
|
|||||||||||||
| ARTICLE TITLE: e-Woord | 06/07/11, 9:44 PM |
| Page views: |
| Author: Eben Enslin for e-Woord |
|
En ‘n ander engel het gekom en met ‘n goue wierookbak by die altaar gaan staan, en baie reukwerk is aan hom gegee, om dit met die gebede van al die heiliges op die goue altaar voor die troon te lê; en die rook van die reukwerk het met die gebede van die heiliges uit die hand van die engel opgegaan voor God. · Daar is waarlik krag in gebed! · Hierdie skrif gee ons insig wat met ons gebede gebeur, al kan ons dit nie sien nie. · Dit mag dalk soms vir jou voel of jou gebede nie gehoor word nie, maar hierdie skrif moet jou moed gee dat God wel elke gebed hoor. · Wanneer ons bid word ons gebede saam met aangename reukwerk deur engele voor God gebring. · Gebruik vandag hierdie voorreg om met jou skepper te praat, Hy hoor elke gebed! Gebed: Ons Vader in die hemel, dankie dat ek U naam kan aanroep as my Skepper en my gebed tot U kan rig. Amen Geniet jou Woensdag Liefde in Koning Jesus Eben & Mariette Enslin Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9 Indien jy ons Engelse bediening daagliks wil ontvang, kliek dan hier: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=10 Kontak Eben as jou besigheid hierdie daaglikse boodskap wil borg. |
| REGISTERED USER COMMENTS |
| No comments posted for this article. |