| PUBLISHER LINKS |
![]() |
|
|||||||||||||
| ARTICLE TITLE: e-Woord | 05/22/11, 12:44 PM |
| Page views: |
| Author: Eben Enslin for e-Woord |
|
‘Moenie oordeel nie, sodat oor julle nie geoordeel word nie/ Met dieselfde oordeel waarmee julle ander oordeel , sal julle geoordeel word, en met dieselfde maat waarmee julle vir ander meet, sal vir julle gemeet word’. · Hierdie Skrifgedeelte sê duidelik vir ons dat ons sal oes wat ons saai. (sien ook Gal 6:7) · Saai en oes is nie net op die gebiede van landbou en finansies van toepassing nie, maar ook op 'n geestelike gebied. · Ons kan daagliks ‘n gesindheid saai en oes net soos ons dit met gewasse en beleggings doen. · Vra jouself dus vandag die vraag: Saai jy vandag of oes jy vandag? · Ons oes dikwels in ons lewens (goed en sleg) wat ons vantevore gesaai het. Gebed: Ons Vader in die hemel, help my gesindheid vandag sodat ek sade sal saai wat ‘n oorvloedige oes vir my sal inbring. Amen Geniet jou Woensdag Liefde in Koning Jesus Eben & Mariette Enslin Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9 Indien jy ons Engelse bediening daagliks wil ontvang, kliek dan hier: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=10 Kontak Eben as jou besigheid hierdie daaglikse boodskap wil borg. |
| REGISTERED USER COMMENTS |
| No comments posted for this article. |