| PUBLISHER LINKS |
![]() |
|
|||||||||||||
| ARTICLE TITLE: e-Woord | 04/20/11, 7:01 AM |
| Page views: |
| Author: Eben Enslin for e-Woord |
|
ROMEINE 8:38-39
Hiervan is ek oortuig: geen dood of lewe of engele of magte of teenswoordige of toekomstige dinge of kragte of hoogte of diepte of enigiets anders in die skepping kan ons van die liefde van God skei nie, die liefde wat daar is in Christus Jesus ons Here.
· Aanvaar vandag God se liefde vir jou en maak dit die grondslag vir jou liefde vir ander mense. · Aanvaar Sy versekering vir jou lewe! · Vertrou op Hom met die wete dat jy besig is om verander te word – meer en meer na Sy beeld. · God verander jou soos Hy wil hê jy moet wees, al voel dit soms vir jou of dinge te stadig gebeur. · Onthou, niks kan jou van God se liefde skei nie!
Gebed: Ons Vader in die hemel, dankie vir U kosbare liefde, dankie dat U my so lief het dat niks my van U kan skei nie. Amen Geniet jou Woensdag Liefde in Koning Jesus Eben & Mariette Enslin Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9 Kontak ons: Posbus 450; Garsfontein; Pretoria; 0042 Tel: 076 435 8181 Epos: ebenenslin@gmail.com |
| REGISTERED USER COMMENTS |
| No comments posted for this article. |