| PUBLISHER LINKS |
![]() |
|
|||||||||||||
| ARTICLE TITLE: e-Woord | 04/17/11, 10:56 PM |
| Page views: |
| Author: Eben Enslin for e-Woord |
|
JEREMIA 7:23 Julle moet My gehoorsaam. Dan sal Ek julle God wees en julle sal my volk wees. Maar julle moet leef soos Ek julle beveel sodat dit met julle goed kan gaan. · Onthou, jy het jou agenda vir vandag, vir die week en vir die maand opgestel. · Net jy kan jou prioriteite verander! · Bid dus oor jou dag, jou week en die doelwitte vir jou lewe sodat jy kan uitvind wat God wil hê jy moet doen. · Dis so maklik om dinge te doen waarvoor jy nie eintlik gesalf is nie. · Wees dus gehoorsaam aan God en Hy sal jou paaie vir jou gelyk maak. Gebed: Ons Vader in die hemel. Dankie dat U my God is! Vul my vandag met vreugde, vrede, rus en wonderlike verhoudings. Amen Geniet jou Maandag Liefde in Koning Jesus Eben & Mariette Enslin Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9 Kontak ons: Posbus 450; Garsfontein; Pretoria; 0042 Tel: 076 435 8181 Epos: ebenenslin@gmail.com |
| REGISTERED USER COMMENTS |
| No comments posted for this article. |