| PUBLISHER LINKS |
![]() |
|
|||||||||||||
| ARTICLE TITLE: e-Woord | 04/10/11, 1:02 PM |
| Page views: |
| Author: Eben Enslin for e-Woord |
|
Solank jy lewe, sal niemand bestand wees teen jou nie. Soos ek by Moses was, so sal ek by jou wees. Ek sal jou nie in die steek laat nie, jou nie verlaat nie. · Moet nie vrees nie! · Ek het onlangs gehoor daar is omtrent 365 verwysings na ‘moenie vrees nie’ in die Bybel. · Daar is dus een ‘moenie vrees nie’ vir amper elke dag van die jaar. · Soos Josua moet ons gehoorsaam bly aan God, en vertrou dat Hy by ons is. · As God vir jou sę dat Hy by jou sal wees, beteken dit dat als reg sal uitwerk, maak nie saak wat die omstandighede is nie. Gebed: Ons Vader in die hemel, dankie dat U my nooit in die steek sal laat nie! Amen Geniet jou Vrydag Liefde in Koning Jesus Eben & Mariette Enslin Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9 Kontak ons: Posbus 450; Garsfontein; Pretoria; 0042 Tel: 076 435 8181 Epos: ebenenslin@gmail.com |
| REGISTERED USER COMMENTS |
| No comments posted for this article. |