PUBLISHER LINKS
e-Woord "Daaglikse Woord Bediening"
My publishing home page
Subscribe to my newsletter      
Accolades Popular Publisher!  
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: e-Woord 01/23/11, 11:55 AM
Page views:
Author: Eben Enslin for e-Woord

Jesaja 41:10

 

Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou. Kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help ek jou, ook ondersteun ek jou met my reddende regterhand.

 

·         Vandag hoef jy niks te vrees nie!

·         Inteendeel, vrees is die enigste wapen wat Satan het teen jou.

·         Die engelse woord vir vrees is FEAR. Dit staan vir False Evidence Appearing Real.

·         Kyk mooi wat sê God vir jou: Hy sal jou help en jou ondersteun!

·         Vertrou vandag jou Vader, Hy is altyd met jou.

·         Spreek vandag die vrees in jou lewe aan en bely met jou mond dat Jesus Christus jou die krag sal gee om deur die situasie te beur.

 

Gebed:  Ons hemelse Vader, dankie dat U met my is. Dankie dat U my ondersteun en my help. Amen

  

Geniet jou Vrydag

 

Liefde in Koning Jesus

Eben & Mariette Enslin

www.ewoord.co.za

 

Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9

 

Kontak ons:

Posbus 450; Garsfontein; Pretoria; 0042

Tel: 076 435 8181

Epos: ebenenslin@gmail.com

 

Will jy graag hierdie boodskap borg en so jou besigheid adverteer?

Kliek dan op hierdie link: http://www.ewoord.co.za/?page_id=13 

REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2011 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.