| PUBLISHER LINKS |
![]() |
|
|||||||||||||
| ARTICLE TITLE: e-Woord | 12/17/10, 8:30 AM |
| Page views: |
| Author: Eben Enslin for e-Woord |
|
Die maagd sal swanger word en ‘n Seun in die wêreld bring, en hulle sal Hom Immanuel noem. Die naam beteken God by ons.
· Hierdie is die laaste e-Woord boodskap vir 2010! · Onthou, God is by jou, maak nie saak waar jy jou kers tydperk deurbring nie. · Jesus, Seun van God het mens geword sodat ek en jy vandag, geregverdig en vlekkeloos voor ons hemelse Vader kan staan. · Jy is ‘n Koningskind! Dankie vir al die eposse gedurende 2010. Jammer ons kon nie altyd almal antwoord nie, nietemin het ons baie inspirasie daardeur gevind, en saam met julle gebid. E-woord gaan weer terug wees op 17 Januarie 2011. Gebed: Dankie ons hemelse Vader vir al die seën gedurende 2010. Dankie Jesus dat mens geword het vir my. Help my om hierdie feestyd meer soos U te wees. Help my om te dink en doen soos U, sodat U lig deur my sal skyn na ander toe. Amen
Geniet julle vakansie en onthou, God is met ons! Eben & Mariëtte Enslin
Geniet jou Vrydag Liefde in Koning Jesus Eben & Mariette Enslin Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9 Kontak ons: Posbus 450; Garsfontein; Pretoria; 0042 Tel: 076 435 8181 Epos: ebenenslin@gmail.com |
| REGISTERED USER COMMENTS |
| No comments posted for this article. |