PUBLISHER LINKS
e-Woord "Daaglikse Woord Bediening"
My publishing home page
Subscribe to my newsletter      
Accolades Popular Publisher!  
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: e-Woord 11/07/10, 8:09 PM
Page views:
Author: Eben Enslin for e-Woord

SPREUKE 22:29

 

Jy sien self: iemand wat vaardig is in sy werk, kom in diens van konings, nie in die diens van mense sonder aansien nie.

 

·         Salomo gee ons ‘n duidelike waarskuwing oor luiheid.

·         Luiheid veroorsaak dat belangrike dinge uitstel of soms af stel.

·         Die gees van luiheid veroorsaak dat ons nie so toegewyd werk soos God van ons verwag nie.

·         Maar God kan ons hiermee help. As jy jou vertroue in Hom stel kan hy jou lewe verander in ‘n boodskap!

·         Onthou die waarskuwing “nog ‘n bietjie slaap, nog ‘n bietjie sluimer, nog ‘n bietjie handvou om te slaap, en daar kom jou armoede aangestap….” (Spreuke 24:33-34)

 

Gebed: Ons Vader in die hemel. Help my om te waak teen die gees van luiheid. Ek vertrou dat U my vandag sal help sodat ek my dagtaak met volle vaardigheid kan verrig. Amen

 

Geniet jou Vrydag

 

Liefde in Koning Jesus

Eben & Mariette Enslin

 

Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9

 

Kontak ons:

Posbus 450; Garsfontein; Pretoria; 0042

Tel: 076 435 8181

Epos: ebenenslin@gmail.com

 

 

 

REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2011 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.