| PUBLISHER LINKS |
![]() |
|
|||||||||||||
| ARTICLE TITLE: e-Woord | 10/31/10, 7:08 PM |
| Page views: |
| Author: Eben Enslin for e-Woord |
|
PSALM 37:5 Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg. · Ons is almal gretig om ons situasies en van ons verhoudings te verander, maar sonder toewyding aan God is dit nie altyd so maklik nie. · Verandering in die lewe kom deur gebed, en dan deur geduldig op God te wag. · God sê dat ons op Hom moet vertrou! · Hy bly altyd getrou en red ons van ons moeilikhede. Gebed: Ons hemelse Vader, dankie dat ek weet dat U altyd vir my sal sorg, maak nie saak hoe moeilik sake vir my lyk nie. Help my Vader dat ek op U sal vertrou in alle situasies. Amen Geniet jou Vrydag Liefde in Koning Jesus Eben & Mariette Enslin Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9 Kontak ons: Posbus 450; Garsfontein; Pretoria; 0042 Tel: 076 435 8181 Epos: ebenenslin@gmail.com |
| REGISTERED USER COMMENTS |
| No comments posted for this article. |