| PUBLISHER LINKS |
![]() |
|
|||||||||||||
| ARTICLE TITLE: e-Woord | 10/17/10, 6:32 PM |
| Page views: |
| Author: Eben Enslin for e-Woord |
|
Hy het sy hand uitgesteek, my mond aangeraak en vir my gesê: Ek het nou my woorde in jou mond gelê.
· God het geen stom kinders nie! · In al jou daaglikse handelinge, of dit besigheid of plesier is moet jy die wil van God soek sodat jy die regte dinge kan doen en sê. · Bly altyd sensitief vir die werk van die Heilige Gees in jou lewe. · Volg onbevrees Sy leiding wanneer jy moet praat. · Jesus self het gesê “maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees…” (Handeling 1:8) Gebed: Ons hemelse Vader, staan my by deur u Gees om te sê wat ek met oortuiging glo . Amen Geniet jou Vrydag Liefde in Koning Jesus Eben & Mariette Enslin Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9 Kontak ons: Posbus 450; Garsfontein; Pretoria; 0042 Tel: 076 435 8181 Epos: ebenenslin@gmail.com |
| REGISTERED USER COMMENTS |
| No comments posted for this article. |