| PUBLISHER LINKS |
![]() |
|
|||||||||||||
| ARTICLE TITLE: e-Woord | 09/27/10, 9:56 AM |
| Page views: |
| Author: Eben Enslin for e-Woord |
|
Dit is nie julle wat My uitgekies het nie, maar Ek wat julle uitgekies het om julle in staat te stel om vrugte dra, vrugte wat sal hou.
· Dit is maklik om te vergeet; maar God het jou uitgekies! · Jy is dus hier met ‘n rede en God wil jou sien groei. · God begeer dat jy vrugte van Sy Gees sal dra. · Hierdie vrugte sluit in liefde, vreugde, vrede, geduld ens. (Gaan lees Galasiërs 5:22)
Gebed: Here, dankie dat ek kan weet dat U het my uitgekies het. Help my om elke dag U vrugte na ander mense toe uit te dra. Amen Geniet jou Maandag Liefde in Koning Jesus Eben & Mariette Enslin Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9 Kontak ons: Posbus 450; Garsfontein; Pretoria; 0042 Tel: 076 435 8181 Epos: ebenenslin@gmail.com |
| REGISTERED USER COMMENTS |
| No comments posted for this article. |