PUBLISHER LINKS
e-Woord "Daaglikse Woord Bediening"
My publishing home page
Subscribe to my newsletter      
Accolades Popular Publisher!  
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: e-Woord 09/19/10, 9:21 PM
Page views:
Author: Eben Enslin for e-Woord
 

Markus 12:28-29

 

Hy vra Hom: “Wat is die die heel grootste gebod?” Jesus antwooord hom: “Die Here ons God is die engiste Here, Jy moet die Here ons God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag”.

 

·         Wat het Jesus ons geleer oor liefde?

o   God het ons lief – Johannes 3:16

o   Ons moet God lief hê – Mattheus 22:37

o   God sorg vir ons omdat Hy ons lief het – Mattheus 6:25

o   Ons het die Here lief deur gehoorsaam te wees – Johannes 14:21

o   Mense wat Jesus verwerp, het nie die liefde van God nie – Johannes 5:41-44

o   Jesus wil hê dat ons liefde opreg moet wees – Johannes 21:15-17

o   Ons moet mekaar liefhê – Johannes 13:34-35

 

Gebed: Ons hemelse Vader, leer my om waarlik lief te hê sodat U lig en waarheid deur my sal skyn. Amen.

 

Geniet jou Vrydag

 

Liefde in Koning Jesus

Eben & Mariette Enslin

 

Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9

 

Kontak ons:

Posbus 450; Garsfontein; Pretoria; 0042

Tel: 076 435 8181

Epos: ebenenslin@gmail.com

 


REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2011 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.