PUBLISHER LINKS
e-Woord "Daaglikse Woord Bediening"
My publishing home page
Subscribe to my newsletter      
Accolades Popular Publisher!  
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: e-Woord 09/12/10, 9:20 PM
Page views:
Author: Eben Enslin for e-Woord

Johannes 6:47

 

Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie in My glo, het die ewige lewe.

 

·         Ons vergeet so maklik en vinnig dat ons lewe hier op aarde ‘n bepaalde begin en einde het.

·         Hierdie lewe is inderwaarheid ‘n kleed repetisie vir ons ewigheid lewe!

·         As jy in Jesus Christus glo sal jy ewig saam met Hom lewe!

·         Moet dus nie jou visie verloor nie, weet dat God jou sal vergoed as jy na aan Hom lewe.

·         Glo jy in al Jesus Christus en die vryspraak wat Hy vir jou bring?

 

Gebed: Ons Vader in die hemel, ek bely vandag dat Jesus Christus die enigste weg en die enigste waarheid is. Ek kies vandag om U te volg al die dae van my lewe. Amen.

 

Geniet jou Maandag

 

Liefde in Koning Jesus

Eben & Mariette Enslin

 

Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9

 

Kontak ons:

Posbus 450; Garsfontein; Pretoria; 0042

Tel: 076 435 8181

Epos: ebenenslin@gmail.com

 

 

REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2011 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.