| PUBLISHER LINKS |
![]() |
|
|||||||||||||
| ARTICLE TITLE: e-Woord | 09/05/10, 10:25 AM |
| Page views: |
| Author: Eben Enslin for e-Woord |
|
So is die skrif vervul wat sę: “Abraham het in God geglo, en God het hom vrygespreek, en hy is ‘n vriend van God genoem”.
· Voel dit soms vir jou of sekere mense nader aan God is as ander? · Het God dan gunstelinge? · Nee, die Bybel leer ons dat jy self die vlak van jou intimiteit met God bepaal! · Dit alles hang af van jou bereidheid om ‘n verhouding met Hom te ontwikkel. Gebed: Ons Vader in die hemel, ek kies vandag om na aan U te wees. Dankie dat ek U kind genoem kan word. Amen. Geniet jou Vrydag Liefde in Koning Jesus Eben & Mariette Enslin Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9 Kontak ons: Posbus 450; Garsfontein; Pretoria; 0042 Tel: 076 435 8181 Epos: ebenenslin@gmail.com |
| REGISTERED USER COMMENTS |
| No comments posted for this article. |