PUBLISHER LINKS
e-Woord "Daaglikse Woord Bediening"
My publishing home page
Subscribe to my newsletter      
Accolades Popular Publisher!  
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: e-Woord 08/15/10, 9:02 PM
Page views:
Author: Eben Enslin for e-Woord

Effesiërs 4:29

 

Vuil taal moet daar nooit uit julle mond kom nie; praat net wat goed en opbouend is volgens die eis van omstandighede, sodat dit julle hoorders ten goede kan kom.

 

·         Die Bybel sê dat woorde krag het – hetsy opbouend of afbrekend.

·         Jy kan mense om jou versterk of vernietig deur dit wat jy sê.

·         Laat God jou help om woorde te kies wat positiewe verandering in ander se lewe en jou eie lewe sal bring.

 

Gebed: Ons Vader in die hemel. Help my om my woorde sorgvuldig te kies voordat ek praat. Ek wil positiewe, opbouende woorde van seën spreek vandag. Amen.

 

Geniet jou Vrydag

 

Liefde in Koning Jesus

Eben & Mariette Enslin

 

Vul jou details hieronder in of kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9

 

Kontak ons:

Posbus 450; Garsfontein; Pretoria; 0042

Tel: 076 435 8181

Epos: ebenenslin@gmail.com

 

REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2011 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.