PUBLISHER LINKS
e-Woord "Daaglikse Woord Bediening"
My publishing home page
Subscribe to my newsletter      
Accolades Popular Publisher!  
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: e-Woord 07/25/10, 5:27 PM
Page views:
Author: Eben Enslin for e-Woord

Psalm 100:1-2

 

Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel!

 

·         Alle mense is op pad iewers heen, maar nie baie geniet die reis nie.

·         Dit sal hartseer wees om aan die einde van jou reis te kom en te besef dat jy dit nie ten volle geniet het nie.

·         Om die Here met blydskap te dien, dit is ‘n waardige doelwit!

·         Hy verheug Hom wanneer jou hart vol vreugde en jou mond vol lof is.

 

Gebed: Ons almagtige hemelse Vader, ek wil elke dag geniet! Help my om die kosbare lewe wat U vir my gegee het, nie te verspil nie. Amen

 

Geniet jou Vrydag

Liefde in Koning Jesus

 

Eben & Mariette Enslin

 

Vul jou details hieronder in of kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9

Kontak ons:

Posbus 450; Garsfontein; Pretoria; 0042

Tel: 076 435 8181

Epos: ebenenslin@gmail.com  

 

REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2011 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.