PUBLISHER LINKS
e-Woord "Daaglikse Woord Bediening"
My publishing home page
Subscribe to my newsletter      
Accolades Popular Publisher!  
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: e-Woord 07/04/10, 8:45 PM
Page views:
Author: Eben Enslin for e-Woord

Jesaja 32:17

 

Wie reg doen, sal vrede hê; wie volhard in reg doen sal vir altyd rus en sekerheid geniet.

 

·         Ons almal smag na vrede, rus en sekerheid in ons lewe.

·         Ons moet aanhou om reg te doen en volhard om die goeie te doen.

·         As almal wat kinders van God is net altyd die regte dinge doen sal daar al klaar meer vrede wees.

·         Wanneer die Gees van God oor ons kom sal ons onrus tot ‘n einde kom.

·         Die vrede van God sal oor ons heers en ons lewe beheer.

·         Die Gees van God sal jou as Sy werktuig lei om reg te doen.

 

Gebed: Here, gee my vrede! O Gees van God, neem my lewe sodat U vrede in my kan wees.  Amen

 

Geniet jou Donderdag

 

Liefde in Koning Jesus

Eben & Mariette Enslin

 

Vul jou details hieronder in of kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9

 

Kontak ons:

Posbus 450; Garsfontein; Pretoria; 0042

Tel: 076 435 8181

Epos: ebenenslin@gmail.com

 

REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2011 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.