| PUBLISHER LINKS |
![]() |
|
|||||||||||||
| ARTICLE TITLE: e-Woord | 06/27/10, 8:25 PM |
| Page views: |
| Author: Eben Enslin for e-Woord |
|
Daarna sę Hy vir haar: Dogter, jou geloof het jou gered. Gaan in vrede. · Geloof. Presies wat is dit? · Geloof is om te glo in Jesus Christus met die verwagting dat Hy jou gered het. · Dit beteken soms om teen die loop van omstandighede te volhard in jou verwagting. · Hierdie vrou in Markus 5 het geglo dat as sy aan Jesus se klere raak sy genees sal word. · Ons kan almal doem met sulke geloof! · Steek maar net jou hand uit na die Here met volhardende verwagting.
Gebed: Ons hemelse Vader, help my om te glo sonder enige twyfel. Amen
Geniet jou Vrydag Liefde in Koning Jesus Eben & Mariette Enslin Vul jou details hieronder in of kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9 Kontak ons: Posbus 450; Garsfontein; Pretoria; 0042 Tel: 076 435 8181 Epos: eben@ewoord.co.za Web blad: www.ewoord.co.za |
| REGISTERED USER COMMENTS |
| No comments posted for this article. |