| PUBLISHER LINKS |
![]() |
|
|||||||||||||
| ARTICLE TITLE: e-Woord | 06/20/10, 5:48 PM |
| Page views: |
| Author: Eben Enslin for e-Woord |
|
EWOORD – Uitgawe 1065 Wees ons genadig, Here, ons vestig ons hoop op U. Wees elke nuwe dag ons krag, ons redding in tyd van nood. · Wanneer jy die volgende keer in ‘n hoek gedryf word en dit voel asof daar geen uitkoms is nie, het jy nodig om te pleit vir God se genade en krag en redding. · Hoop op God om jou te midde van die slegte omstandighede te bewaar. · Vertrou dat God jou genadig sal wees. · Hoop dat God jou uit jou omstandighede sal oplig en red. · God gee ons beloftes in sy Woord om ons te help en te ondersteun – staan vas op God se Woord! Gebed: Ons Vader in die hemel, U is groter en die benoudste omstandighede. Ek bid om genade. Ek hoop op U. Red my Here. Amen Geniet jou Vrydag Liefde in Koning Jesus Eben & Mariette Enslin Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9 Epos: eben@ewoord.co.za Tel: 076 435 8181 |
| REGISTERED USER COMMENTS |
| No comments posted for this article. |