| PUBLISHER LINKS |
![]() |
|
|||||||||||||
| ARTICLE TITLE: e-Woord | 05/30/10, 12:25 PM |
| Page views: |
| Author: Eben Enslin for e-Woord |
|
EWOORD – Uitgawe 1056
Dawid was in die nood, want die manne het daaraan gedink om hom met klippe dood te gooi. Almal was verbitterd, elkeen oor sy seuns en dogters, en toe het Dawid hulp gevra by die Here sy God. · Maak nie saak hoe verkeerd jou keuses was nie, jy kan altyd God om hulp vra. · God glo in jou, die vraag is glo jy in God? · Dis met oortuiging dat jy moet besluit om vertroue in God te hê. · Jy leer van God………van sy liefde, sy weë en sy Woord, en op die ou end moet jy besluit om te glo of nie. · Jy sal nie geestelik vorder tensy jy besluit om in God en in jouself te glo nie.
Geniet jou Maandag Eben & Mariëtte Enslin
Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9 Epos: eben@ewoord.co.za Tel: 076 435 8181 |
| REGISTERED USER COMMENTS |
| No comments posted for this article. |