- Daar is baie werke van die duister om ons. Kyk maar na die media verslae oor bedrog, leuens, misdaad ens.
- God roep jou om as Christen op te staan, wees 'n ligbaken as lyk dinge selfs onmoontlik.
- Sy lig sal deur jou die duisternis verlig!
- Onthou, waar lig skyn verdwyn die duisternis.
- Sy heerlikheid sal deur jou na ander toe werk.
Gebed: Ons hemelse Vader, gebruik my as U instrument sodat mense U heerlikheid deur my werke, houding en dade sal kan sien. Amen.
Geniet jou Vrydag
Liefde in Koning Jesus
Eben & Mariette Enslin
Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9
|