PUBLISHER LINKS
e-Woord "Daaglikse Woord Bediening"
My publishing home page
Subscribe to my newsletter      
Accolades Popular Publisher!  
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: e-Woord 05/02/10, 9:39 PM
Page views:
Author: Eben Enslin for e-Woord
worldhead EWOORD
DAAGLIKSE INTERNET WOORD BEDIENING
Uitgawe 1042 06 Mei 2010

MATTHEUS 17:20

As julle maar geloof het so groot soos 'n mosterdsaadjie, sal julle vir hierdie berg sê: "Gaan staan daar anderkant!" en hy sal gaan. Niks sal vir julle onmoonlik wees nie.

Bid en glo!

  • Ons glo in God en die wonder van sy werke!
  • Ons glo in die krag van gebed. Ons laat nie toe dat gebeure ons geloof wankel nie.
  • Hoe negatief alles om ons ookal skyn te wees, ons lê ons daarop toe om ons gedagtes en ons gebede positief te hou.
  • Wanneer ons bid, word ons een met die kragstroom van die gebede van alle gelowiges.

Gebed: Ons Vader in die hemel, ek bid en glo! Amen

Geniet jou Donderdag

 

Liefde in Koning Jesus

Eben & Mariette Enslin


Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9

www.ewoord.co.za 
eben@ewoord.co.za
Tel: 076 435 8181

REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2011 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.