PUBLISHER LINKS
e-Woord "Daaglikse Woord Bediening"
My publishing home page
Subscribe to my newsletter      
Accolades Popular Publisher!  
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: e-Woord 05/02/10, 9:12 PM
Page views:
Author: Eben Enslin for e-Woord
worldhead EWOORD
DAAGLIKSE INTERNET WOORD BEDIENING
Uitgawe 1041 05 Mei 2010

MIGA 6:8

Hy het aan jou bekend gemaak, o mens, wat goed is; en wat vra die Here van jou anders as om reg te doen en liefde te betrag en ootmoedig te wandel met jou God.

Wat verwag God van jou?

  • God verwag 3 dinge van ons as Christene.
  • Eerstens verwag God van ons om reg te doen in die lewe. Lewe dus reg volgens God se Woord. Die Heilige Gees sal jou lei om te onderskei tussen reg en verkeerd.
  • Tweedens verwag God dat ons in liefde sal wandel. Liefde is die grootste gebod. Wees lief vir jou God en jou medemens en dien mekaar.
  • Laastens verwag God dat ons 'n verhouding met Hom sal bou. Wandel daagliks met God en ken jou Vader in alles wat jy doen.

Gebed: Ons Vader in die hemel, lei en leer my Here om reg te lewe, om in liefde te wandel en om na aan U te leef. Amen

Geniet jou Woensdag

 

Liefde in Koning Jesus

Eben & Mariette Enslin


Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9

www.ewoord.co.za 
eben@ewoord.co.za
Tel: 076 435 8181

REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2011 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.