 |
EWOORD DAAGLIKSE INTERNET WOORD BEDIENING |
|
Een ding het God gespreek, twee is dit wat ek gehoor het; dat die sterkte aan God behoort, en aan U, o Here, behoort die goedertierenheid; want U vergeld elkeen na sy werk. |
- Jou eie krag en sterkte gaan jou op 'n stadium in die steek laat.
- Sonder God se krag in jou lewe kan jy nie langdurige resultate ervaar nie.
- Vertrou op God in elke lewens situasie. Ken Hom in al jou weë.
- God vergeld elkeen volgens sy werk, as jy naby aan God wandel leef jy volgens Sy wil vir jou lewe.
- Verklaar vandag met jou tong: My sterkte kom van God wat my krag gee vir elke situasie in my
lewe.
Gebed: Ons Vader in die hemel, dankie dat U my krag en sterkte is. Amen
Geniet jou Vrydag
Liefde in Koning Jesus
Eben & Mariette Enslin
Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9
|
www.ewoord.co.za eben@ewoord.co.za Tel: 076 435 8181 | | |
|