PUBLISHER LINKS
e-Woord "Daaglikse Woord Bediening"
My publishing home page
Subscribe to my newsletter      
Accolades Popular Publisher!  
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: e-Woord 04/12/10, 7:27 AM
Page views:
Author: Eben Enslin for e-Woord
worldhead EWOORD
DAAGLIKSE INTERNET WOORD BEDIENING
Uitgawe 1032 12 April 2010

JESAJA 12:1

God is my redder, Ek vertrou op Hom, ek is nie meer bang nie. Die Here my God is my krag en my beskerming; Hy is my redder.

Vertrou op God

  • Die lewe is vol moeilike en maklike seisoene.
  • Wat vandag ook al vir jou mag bring, weet dat jy nog steeds bly en dankbaar kan wees in Christus!
  • Sy blydskap in jou sal jou sterk genoeg maak om alles te kan hanteer wat op jou pad mag kom.
  • Verklaar vandag: "God is my redder en ek vertrou op Hom!"
  • Wanneer jy Jesus volg sal die Gees van God wat in jou woon, jou vry maak om jou lewe te geniet, maak nie saak wat die omstandighede rondom jou is nie.

Gebed: Ons Vader in die hemel, dankie dat ek my laste vir U kan gee, dankie dat ek in oorwinning kan wandel. Amen.

Geniet jou Maandag

 

Liefde in Koning Jesus

Eben & Mariette Enslin


Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9

www.ewoord.co.za 
eben@ewoord.co.za
Tel: 076 435 8181

REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2011 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.