PUBLISHER LINKS
e-Woord "Daaglikse Woord Bediening"
My publishing home page
Subscribe to my newsletter      
Accolades Popular Publisher!  
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: e-Woord 04/07/10, 9:48 PM
Page views:
Author: Eben Enslin for e-Woord
worldhead EWOORD
DAAGLIKSE INTERNET WOORD BEDIENING
Uitgawe 1031 08 April 2010

1 Johannes 1:9

Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid.

Bely jou sondes teenoor God

  • Dit is belangrik om opreg berou te hê wanneer jy iets verkeerd doen.
  • God ken jou hart en weet wanneer jy regtig berou het.
  • Jou geloof sal nooit volwassenheid bereik as jy vir jouself kwaad bly nie.
  • Ons moet ons sondes bely, vergifnis daarvoor ontvang en dan daarvan vergeet.
  • Moet nie herinneringe van jou ou gedrag orals saam sleep nie.

Gebed: Ons hemelse Vader, vergewe my sondes en help my om myself te vergewe soos U my alreeds vergewe het. Laat U lig deur my gekraakte kruik skyn. Amen

Geniet jou Donderdag

 

Liefde in Koning Jesus

Eben & Mariette Enslin


Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9

www.ewoord.co.za 
eben@ewoord.co.za
Tel: 076 435 8181

REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2011 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.