- Die fondasie vir kennis begin met vrees en respek vir ons almagtige God.
- Sotte verag die hierdie beginsel.
- Wees dus waaksaam om nie God se wysheid in jou lewe mis te loop nie.
- Bid en vra God om jou Sy insig en kennis te gee, so sal jy wys wandel.
Gebed: Ons Vader, ek wil graag wys optree. Help my om te verstaan dat alle wysheid begin deur U. Amen
Geniet jou Woensdag
Liefde in Koning Jesus
Eben & Mariette Enslin
Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9
|