PUBLISHER LINKS
e-Woord "Daaglikse Woord Bediening"
My publishing home page
Subscribe to my newsletter      
Accolades Popular Publisher!  
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: e-Woord 03/30/10, 7:39 AM
Page views:
Author: Eben Enslin for e-Woord
worldhead EWOORD
DAAGLIKSE INTERNET WOORD BEDIENING
Uitgawe 1027 30 Maart 2010

SPREUKE 16:9

‘n Mens beplan sy pad, maar die Here bepaal hoe hy loop.

God se invloed in jou lewe.

  • Sukkel jy om soms uit te vind wat die regte ding is om te doen?
  • Vra God om jou te wys of jy op die regte pad is.
  • As jy nie duidelik van God hoor nie, begin stap in die rigting wat jy dink jy moet gaan.
  • Jy behoort 'n rustige vrede te ervaar waar God saam is.
  • Draai weg van jou besluit sodra jy nie meer gerus voel nie, ongeag waarheen jy op-pad was.
  • Maak seker dat jy God daagliks in jou besluite ken.

Gebed: Ons Vader in die hemel, wys my die pad U wat wil hê ek moet stap. Ek wil naby aan U wandel sodat ek U stem en lewens vrede in my lewe kan ervaar. Amen.

Geniet jou Dinsdag

 

Liefde in Koning Jesus

Eben & Mariette Enslin


Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9

www.ewoord.co.za 
eben@ewoord.co.za
Tel: 076 435 8181

REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2011 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.