PUBLISHER LINKS
e-Woord "Daaglikse Woord Bediening"
My publishing home page
Subscribe to my newsletter      
Accolades Popular Publisher!  
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: e-Woord 03/22/10, 7:01 PM
Page views:
Author: Eben Enslin for e-Woord
worldhead EWOORD
DAAGLIKSE INTERNET WOORD BEDIENING
Uitgawe 1023 23 Maart 2010

JESAJA 12:1

God is my redder, Ek vertrou op Hom, ek is nie meer bang nie. Die Here my God is my krag en my beskerming; Hy is my redder.

Jou krag kom van God

  • Die lewe is vol seisoene, party moeiliker as ander.
  • Wat vandag ook al vir jou mag bring, weet dat jy nog steeds bly kan wees in Christus!
  • Sy blydskap in jou sal jou sterk genoeg maak om alles te hanteer wat op jou pad mag kom.
  • God is my redder en ek vertrou op Hom!
  • Wanneer jy Jesus volg sal die wet van die Gees jou vry maak om jou lewe te geniet, maak nie saak wat die omstandighede rondom jou is nie.

Gebed: Ons Vader in die hemel, dankie dat ek my laste vir U kan gee, dankie dat ek in oorwinning kan wandel. Amen.


Geniet jou Maandag

 

Liefde in Koning Jesus

Eben & Mariette Enslin


Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9

www.ewoord.co.za 
eben@ewoord.co.za
Tel: 076 435 8181

REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2011 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.