PUBLISHER LINKS
e-Woord "Daaglikse Woord Bediening"
My publishing home page
Subscribe to my newsletter      
Accolades Popular Publisher!  
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: e-Woord 03/18/10, 8:45 PM
Page views:
Author: Eben Enslin for e-Woord
worldhead EWOORD
DAAGLIKSE INTERNET WOORD BEDIENING
Uitgawe 1022 19 Maart 2010

MARKUS 11:25

En wanneer julle staan om te bid, en julle het iets teen iemand, vergewe Hom; dan sal julle Vader wat in die hemel is, julle ook julle oortredings vergewe.

Vergewe en vergeet

  • Vele mense smag na hulp, maar is self nie bereid om die hulp wat God hulle bied, te aanvaar nie.
  • Jy moet ander vry spreek voordat jy vry is!
  • Maar sommige mense leef vir jare voort in selfbejammering en met onvergewensgesindheid.
  • Jesus stel voor dat jy ander moet vergeef en dan daarvan moet vergeet!

Gebed: Ons hemelse Vader, vergewe my dat ek ander nie altyd vergewe nie. Vandag spreek ek almal wat al verkeerdelik teen my opgetree het vry in Jesus naam.  Amen


Geniet jou Vrydag.

 

Liefde in Koning Jesus

Eben & Mariette Enslin


Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9

www.ewoord.co.za 
eben@ewoord.co.za
Tel: 076 435 8181

REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2011 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.