PUBLISHER LINKS
e-Woord "Daaglikse Woord Bediening"
My publishing home page
Subscribe to my newsletter      
Accolades Popular Publisher!  
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: e-Woord 03/16/10, 10:07 PM
Page views:
Author: Eben Enslin for e-Woord
worldhead EWOORD
DAAGLIKSE INTERNET WOORD BEDIENING
Uitgawe 1020 17 Maart 2010

JOB 22:29

As die (jou weë) afdraand loop, dan sê jy: Boontoe!

Wees jou beste self.

  • Wanneer donker gedagtes jou in besit neem en terneerdruk moet jy soos Job jou emosies beheer.
  • Spreek voorspoed oor jou lewe al lyk dit nie altyd realisties en moontlik nie.
  • Niks is vir God onmoontlik nie!
  • Onthou, jy is nie aan die genade van buite oorgelaat nie, jy kies jou gedagtes en jy kan jou gedagtes verander.
  • Kies om na die lig te kyk, om in die lig te lewe en om in die lig te wandel.
  • Vandag kies ek "Boontoe"!

Gebed: Ons hemelse Vader, inspireer my Here sodat ek myself aanvaar, en help my om in myself te glo sodat ek my beste self kan wees. Amen.


Geniet jou Woensdag

 

Liefde in Koning Jesus

Eben & Mariette Enslin


Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvanghttp://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9

www.ewoord.co.za 
eben@ewoord.co.za
Tel: 076 435 8181

REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2011 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.