PUBLISHER LINKS
e-Woord "Daaglikse Woord Bediening"
My publishing home page
Subscribe to my newsletter      
Accolades Popular Publisher!  
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: e-Woord 03/11/10, 9:58 PM
Page views:
Author: Eben Enslin for e-Woord
worldhead EWOORD
DAAGLIKSE INTERNET WOORD BEDIENING
Uitgawe 1017 11 Maart 2010

1 THESSALONISENSE 5:18

Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in Christus Jesus oor julle.

Jy kies jou emosies.

  • Is jou glas vandag half vol of half leeg?
  • Dit hang net af hoe jy daarna kyk!
  • Jou lewens uitkyk bepaal jou gedagtes, houding en jou gemoed.
  • Ons moet in alle omstandighede dankbaar wees, al gaan dinge moeilik.
  • Maak gerus ‘n lys van dinge waarvoor jy God vandag kan dank.

Gebed: Ons Vader in die hemel, vergewe my as ek met tye ondankbaar of selfs mismoedig voel. Daar is baie in my lewe waaroor ek dankbaar is. Amen.


Geniet jou Vrydag

 

Liefde in Koning Jesus

Eben & Mariette Enslin


Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvanghttp://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9

www.ewoord.co.za 
eben@ewoord.co.za
Tel: 076 435 8181

REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2011 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.