PUBLISHER LINKS
e-Woord "Daaglikse Woord Bediening"
My publishing home page
Subscribe to my newsletter      
Accolades Popular Publisher!  
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: e-Woord 03/10/10, 8:52 PM
Page views:
Author: Eben Enslin for e-Woord
worldhead EWOORD
DAAGLIKSE INTERNET WOORD BEDIENING
Uitgawe 1017 11 Maart 2010

SPREUKE 3:13-14

Dit gaan goed met die mens wat wysheid gevind het, wat insig as sy deel ontvang het, want dit bring meer winste in as silwer en lewer ‘n groter opbrengs as goud.

Goddelike kennis en wysheid. 

  • Vra God om jou te wys op aspekte van jou lewe waar jy meer selfbeheersing moet toepas.
  • God wil graag hê dat jy moet word wat Hy vir jou in gedagte het.
  • Geniet die pad wat jy moet loop om dit te bereik wat God vir jou beplan het!
  • Leer om waardevolle teregwysings van God en ander te waardeer.
  • Groei is nooit sonder pyn nie!

Gebed: Ons Vader in die hemel, dankie dat U my vorm en bou sodat ek ‘n instrument in U hande kan wees. Amen


Geniet jou Donderdag

 

Liefde in Koning Jesus

Eben & Mariette Enslin


Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvanghttp://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9

www.ewoord.co.za 
eben@ewoord.co.za
Tel: 076 435 8181

REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2011 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.