PUBLISHER LINKS
e-Woord "Daaglikse Woord Bediening"
My publishing home page
Subscribe to my newsletter      
Accolades Popular Publisher!  
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: e-Woord 03/07/10, 8:17 PM
Page views:
Author: Eben Enslin for e-Woord
worldhead EWOORD
DAAGLIKSE INTERNET WOORD BEDIENING
Uitgawe 1014 8 Maart 2010

JOHANNES 4:16-18

Jesus sê vir haar: Gaan roep jou man en kom hier. Die vrou antwoord en sê: Ek het nie ‘n man nie. Jesus sê vir haar: Jy het reg gesê: Ek het nie ‘n man nie; want jy het vyf mans gehad; en die een wat jy nou het, is nie jou man nie. Dit het jy met waarheid gesê.

Wees altyd eerlik.

  • God ken jou diepste menswees, Hy ken jou gedagtes.
  • Maar nog steeds kan Hy jou toets, net soos Jesus hierdie vrou getoets het.
  • Hoekom toets Hy jou?
  • Want Hy wil jou karakter raaksien.
  • Wandel altyd in eerlikheid sodat jou karater ander kan inspireer. So sal mense Jesus deur jou sien skyn.

Gebed: Ons Vader in die hemel, vorm in my ‘n eerlike karakter sodat ander U beeld deur my kan skyn. Amen.


Geniet jou Maandag

 

Liefde in Koning Jesus

Eben & Mariette Enslin


Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9

www.ewoord.co.za 
eben@ewoord.co.za
Tel: 076 435 8181

REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2011 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.