PUBLISHER LINKS
e-Woord "Daaglikse Woord Bediening"
My publishing home page
Subscribe to my newsletter      
Accolades Popular Publisher!  
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: e-Woord 03/03/10, 9:35 PM
Page views:
Author: Eben Enslin for e-Woord
worldhead EWOORD
DAAGLIKSE INTERNET WOORD BEDIENING
Uitgawe 1012 4 Maart 2010

NEHEMIA 9:17

Maar U is ‘n God wat vergewe, genadig, barmhartig, lankmoedig, en groot van goedentierenheid. U sal ons nie verlaat nie.

Hoe goed ken jy jou Vader?

  • Die belangrikste opdrag in jou lewe is om jou in God te verheug.
  • Maar jy kan dit net doen as jy glo dat Hy nie kwaad is vir jou nie.
  • Jesus het gekom om jou te bevry van die verkeerde soort vrees in jou verhouding met jou hemelse Vader.
  • Jy moet eerbiedige vrees vir God hê, maar jy moet ophou dink dat Hy kwaad is vir jou.
  • Die struikelblok in hierdie verhouding is nie altyd sonde nie, maar ongeloof!

Gebed: Ons Vader in die hemel, help my om U goedheid en U lankmoedige genade beter te verstaan. Dankie dat ek U kind kan wees. Amen. 

Geniet jou Donderdag

 

Liefde in Koning Jesus

Eben & Mariette Enslin


Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9

www.ewoord.co.za 
eben@ewoord.co.za
Tel: 076 435 8181

REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2011 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.