PUBLISHER LINKS
e-Woord "Daaglikse Woord Bediening"
My publishing home page
Subscribe to my newsletter      
Accolades Popular Publisher!  
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: e-Woord 03/02/10, 10:09 PM
Page views:
Author: Eben Enslin for e-Woord
worldhead EWOORD
DAAGLIKSE INTERNET WOORD BEDIENING
Uitgawe 1011 3 Maart 2010

JEREMIA 1:12

Toe sê die Here vir my: Jy het goed gesien, want Ek is wakker oor my woord om dit te volbring.

God is gretig om Sy Woord te volbring in jou lewe.

  • Moet nooit twyfel oor die beloftes wat jy van God in Sy Woord ontvang nie.
  • God is gretig om Sy woorde soos geskryf in die Bybel te volbring!
  • Niks, maar niks in die Bybel is vals nie. Elke woord van God in die Bybel is waar, volledig en korrek.
  • God self sê vir ons dat hy wakker is oor Sy Woord. Hy weet presies wat daarin staan, en God gaan nooit terug op Sy woord nie! Sy Woorde staan vas vir ewig.
  • Hou dus vas aan die beloftes wat God vir jou deur Sy Woord gegee het.

Gebed: Ons Vader in die hemel, dankie vir U kosbare Woord wat my daagliks help, lei en onderrig. Amen

Geniet jou Woensdag

 

Liefde in Koning Jesus

Eben & Mariette Enslin


Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9

www.ewoord.co.za 
eben@ewoord.co.za
Tel: 076 435 8181

REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2011 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.