PUBLISHER LINKS
e-Woord "Daaglikse Woord Bediening"
My publishing home page
Subscribe to my newsletter      
Accolades Popular Publisher!  
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: e-Woord 03/01/10, 10:13 PM
Page views:
Author: Eben Enslin for e-Woord
worldhead EWOORD
DAAGLIKSE INTERNET WOORD BEDIENING
Uitgawe 1010 2 Maart 2010

JESAJA 65:16

Elkeen in die land wat om voorspoed bid, sal dit doen in die Naam van die God wat getrou is, en elkeen in die land wat 'n eed af lê, sal dit doen in die Naam van die God wat getrou is. Die swaarkry van vroeër sal vergeet wees, Ek laat dit verdwyn.

Die invloed van jou gedagtes.

- Jy kan jouself met jou eie mond seën of vloek.

- Jy kan positiewe waarhede uit God se Woord verkondig en voorspoedig leef, of jy kan praat oor negatiewe dinge en 'n vloek oor jou self bring.

- Verwag seën in jou lewe en spreek dit!

- Vergeet die verlede en bring jou gedagtes en woorde in ooreenstemming met God se Woord.

- Let op wat jy vandag oor jou lewe spreek. Jou woorde is getuienis van jou gedagtes.

Gebed: Ons Vader in die hemel, help my om vandag seën te spreek en positiewe gedagtes te koester. Amen. 

Geniet jou Dinsdag

 

Liefde in Koning Jesus

Eben & Mariette Enslin


Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9

www.ewoord.co.za 
eben@ewoord.co.za
Tel: 076 435 8181

REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2011 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.