PUBLISHER LINKS
e-Woord "Daaglikse Woord Bediening"
My publishing home page
Subscribe to my newsletter      
Accolades Popular Publisher!  
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: e-Woord 02/25/10, 10:35 PM
Page views:
Author: Eben Enslin for e-Woord
worldhead EWOORD
DAAGLIKSE INTERNET WOORD BEDIENING
Uitgawe 1008 26 Februarie 2010

2 KORINTIËRS 10:4

Die wapens van ons stryd is nie die wapens van die mens nie, maar kragtige wapens van God wat vestings kan vernietig.

Die oorlog begin in jou gedagtes.

  • Soms verloor ons fokus.
  • Ons kan heeldag lank in liefde leef en goed vorder, totdat iemand wat op ons pad kom, ons aanstoot gee.
  • Ons vergeet dan om op liefde te fokus. Ons raak vererg, ontsteld en gegrief.
  • Onthou dat jou bewussyn ‘n slagveld is. Satan wil jou gedagtes binnedring.
  • Waak dus en wees gereed om die wapens te gebruik wat God jou gegee het.

Gebed: Ons Vader in die hemel, help my om gefokus te bly! Help my om vol liefde te bly ongeag watter dinge vandag op my pad kom. Amen


Geniet jou Vrydag

 

Liefde in Koning Jesus

Eben & Mariette Enslin


Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9

www.ewoord.co.za 
eben@ewoord.co.za
Tel: 076 435 8181

REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2011 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.