PUBLISHER LINKS
e-Woord "Daaglikse Woord Bediening"
My publishing home page
Subscribe to my newsletter      
Accolades Popular Publisher!  
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: e-Woord 02/22/10, 8:20 PM
Page views:
Author: Eben Enslin for e-Woord
worldhead EWOORD
DAAGLIKSE INTERNET WOORD BEDIENING
Uitgawe 1005 23 Februarie 2010

GALASIËRS 5:13

Julle, broers, julle is tot vryheid geroep. Moet net nie julle vryheid misbruik as ‘n verskoning om sonde te doen nie, maar dien mekaar in liefde.

Dien mekaar in liefde

  • Omdat jy in Jesus Christus glo, het jy wonderlike gawes binne in jou.
  • Jy het die vermoë om mense rondom jou vandag gelukkig te maak.
  • Seën ander vandag!
  • God se hele wet is vervul met die volgende woorde: Jy moet jou naaste liefhe soos jouself.
  • Jy kan vandag mense aanmoedig en geestelik opbou omdat Jesus Christus in jou woon.
  • Laat God se lig vandag deur jou skyn!

Gebed: Ons hemelse Vader, help my om ingestel te wees op die stem van die Heilige Gees. Lei my om mense te seën en te dien in U naam. Amen


Geniet jou Dinsdag

 

Liefde in Koning Jesus

Eben & Mariette Enslin


Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9


www.ewoord.co.za 
eben@ewoord.co.za
Tel: 076 435 8181

REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2011 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.