PUBLISHER LINKS
e-Woord "Daaglikse Woord Bediening"
My publishing home page
Subscribe to my newsletter      
Accolades Popular Publisher!  
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: e-Woord 02/21/10, 9:45 PM
Page views:
Author: Eben Enslin for e-Woord
worldhead EWOORD
DAAGLIKSE INTERNET WOORD BEDIENING
Uitgawe 1004 22 Februarie 2010

HABAKUK 2:14

Soos waters die seebodem bedek, so sal die magtige teenwoordigheid van die Here oral op die aarde geken word.

Almal moet weet wie God is.

  • God praat met ons deur sy profete, mense soos Habakuk.
  • Daar is geen argument oor die feit dat waters die see bodem bedek nie! So sal daar geen argument wees oor die teenwoordigheid van God op die aarde nie!
  • Die Here se teenwoordigheid sal magtig wees, almal sal dit kan ervaar en voel. Alle mense sal dan weet wie God is!
  • Is jy gereed om jou bedienings kleed aan te trek?
  • Daar is baie mense was nog nie God ken nie. Getuig sommer vandag oor wat God al vir jou gedoen het.

Gebed

Ons Vader in die hemel, dankie vir U beloftes in die Woord. Dankie dat U vandag teenwoordig is saam met my. Gebruik my Vader as ‘n instrument in U hand om die wêreld gereed te maak vir U teenwoordige koms. Amen


Geniet jou Maandag

 

Liefde in Koning Jesus

Eben & Mariette Enslin


Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9

www.ewoord.co.za 
eben@ewoord.co.za
Tel: 076 435 8181

REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2011 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.