PUBLISHER LINKS
e-Woord "Daaglikse Woord Bediening"
My publishing home page
Subscribe to my newsletter      
Accolades Popular Publisher!  
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: e-Woord 02/17/10, 5:35 PM
Page views:
Author: Eben Enslin for e-Woord
worldhead EWOORD
DAAGLIKSE INTERNET WOORD BEDIENING
Uitgawe 1001 18 Februarie 2010

JOHANNES 14:26

En wanneer die Vader in my Naam die Voorspraak, die Heilige Gees, stuur; sal Hy julle alles leer en julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het.

God se Helper wat jou altyd bystaan.

  • Die Heilige Gees is altyd beskikbaar en wil jou God se weë leer.
  • Jy kan aan Hom dink as ‘n helper wat altyd gereed staan en wag ingeval jy iets nodig kry.
  • Die Heilige Gees staan jou by elke dag, maak nie saak waarmee jy te doen kry nie.
  • Hy woon in jou en maak voorspraak vir jou by die Vader.

Gebed: Ons Vader in die hemel, dankie dat U Heilige Gees in my woon. Ek nooi U Heilige Gees om betrokke te wees in alles wat ek doen vandag. Amen.

Geniet jou Donderdag

Liefde in Koning Jesus

Eben & Mariette Enslin

Kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9

www.ewoord.co.za 
eben@ewoord.co.za
Tel: 076 435 8181

REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2011 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.