| PUBLISHER LINKS |
![]() |
|
|||||||||||||
| ARTICLE TITLE: e-Woord | 02/16/10, 7:35 AM |
| Page views: |
| Author: Eben Enslin for e-Woord |
| JAKOBUS
1:22 Julle moet doen wat die Woord sê en dit nie net aanhoor nie, anders bedrieg julle julleself.
Gebed: Ons Vader in die hemel, ek besef dat U manier van dinge doen anders is as myne. Help my om U woorde in my hart vas te lê sodat ek sal doen wat U van my verwag. Amen.
Geniet jou Woensdag
Liefde in Koning Jesus Eben & Mariette Enslin
Vul jou details hieronder in of kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9
Kontak ons: Posbus 450; Garsfontein; Pretoria; 0042 Tel: 076 435 8181 Epos: eben@ewoord.co.za Web blad: www.ewoord.co.za |
| REGISTERED USER COMMENTS |
| No comments posted for this article. |