PUBLISHER LINKS
e-Woord "Daaglikse Woord Bediening"
My publishing home page
Subscribe to my newsletter      
Accolades Popular Publisher!  
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: e-Woord 02/07/10, 8:37 AM
Page views:
Author: Eben Enslin for e-Woord

1 Korintiërs 13:4-5

 

Die liefde is geduldig, die liefde is vriendelik, dit is nie afgunstig nie, is nie grootpraterig nie, is nie verwaand nie. Dit handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, is nie liggeraak nie, hou nie boek van die kwaad nie.

 

·         Liefde is ‘n werkwoord, dit beteken dat jy iets van jou kant af moet doen.

·         Soms maak ons oorlog oor kleinighede omdat ons reg wil wees, of om ons sin te kry.

·         Die oplossing vir die soort probleme is liefde, vrede en eensgesindheid.

·         Om in vrede te leef moet vir jou veel belangriker wees as om reg te wees of om jou sin te kry!

 

Gebed: Ons Vader in die hemel, help my sodat ek in ware liefde met mense rondom my leef.

 

Geniet jou Vrydag

 

Liefde in Koning Jesus

Eben & Mariette Enslin

 

Vul jou details hieronder in of kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9

 

Kontak ons:

Posbus 450; Garsfontein; Pretoria; 0042

Tel: 076 435 8181

Epos: eben@ewoord.co.za

Web blad: www.ewoord.co.za

 
Teken nou in om eWoord gratis elke dag te ontvang!
Naam
Van
Epos Adres
 

REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2011 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.